Jongste aktiwiteit:

Woordeboek – WAT
vir

Woordeboek – WAT

http://www.wat.co.za/index.php/af-ZA/publikasies/elektroniese-wat

Die Elektroniese WAT word bygewerk soos ‘n nuwe letter van die alfabet voltooi word. Dit is as ‘n CD en op die internet beskikbaar. Kliek op die skakel hieronder en besoek die webwerf. Die CD kan  op hul webblad bestel word.




Woorde is my asem en skryf my passie!!! Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel. Ek is n Boeremeisie in murg en been... mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 'n kleinseun en 3 kleindogters. My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang... Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is...

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed