Jongste aktiwiteit:

September

Murmerasie Oor Rooisand het die stilte een Woensdag soos ’n donderstorm neergedaal. Niks van die sagte, bekende stilte van ’n Sondag na kerk nie, maar ’n oorverdowende, onnatuurlike leegte wat die lug verswelg! Die kerkklok, altyd ’n baken van orde, het verstom bly hang, sy tong gestol. Die trein het verbygedreun, maar sonder ’n fluit. […]

simfonie   die kakofonie van klank skryn soos krassende kraaie                       dissonant  steen des aanstoots                 stem elkeen blatant in                       solo  ‘n instrument  met wedywerende toonhoogte                        en tiradiese tempo  kerm crescendo’s selfsugtig                   falsetto in stryd teen

  “Niemand is so hopeloos verslaaf soos diegene wat valslik glo dat hulle vry is nie. Die waarheid kom uit die diepte van hul gedagtes gehou deur meesters wat hulle met leuens regeer. Hulle word gevoed met valshede totdat verkeerd soos reg in hul oë lyk.” “Johann Wolfgang von Goethe”   my duin is ‘n […]

    drie, sewe en tien drievoudig drie is nege nege plus een is tien drie plus sewe is tien wat laat dit my sien die eenvoud van lewe binne ene opgesluit maak modern data open deure met ene en nulle ons op grondvlak speel met ene, nulle Hy op hoogste vlak speel met drie, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed