Jongste aktiwiteit:

September(Bladsy 2)

  essensie van volksiel lê in ‘n vrou nie enige vrou wat rokke dra diė vrou wat haar man kan staan   saam met man en haar kinders het sy met wye rok gestap oor berg-en-dal het hul getrek   saam het sy en haar kinders gesit elke gebedskring om kampvuur geloof en vertroue in […]

  soos Dawid was hy sy weg was Sy weg waar hy gestruikel het het Hy hom opgehelp waar hy moes oorwin was Hy voor in die geveg al was hy koning van sy wyk was Hy altyd Koning van alle konings in Sy hand het hy homself oorgegee vir elke verkeerde daad gekniel in […]

Chaotiese vrede Op die vooraand van die sogenaamde voorspelde wegraping, skarrel my gedagtes deur die chaos van my siel. Die stilte van die voornag, dra ‘n tasbare misterie. Die vraag: “Is ek reg vir die ewigheid?”, bring ‘n vulkaniese uitbarsting van emosies. Naarstiglik skribbel ek woorde van bemoediging en aanmoediging aan vriend, familie en vyand. […]

    agter my duin skyn sonstrale fyn swart suid-ooster vennyn aldus die verdoeselde pyn braak nastergal oor my waar ek sit en tuur na die golwe se guur   sondvloed reënboog verskyn in misgordyn wat oerbelofte versterk die moed in my bewerk dat  dae wat nog kom sandkorrels sal pas oor windslote se skag […]

    vandag draf woorde rook uit die lewenspad elke dag se swoeg om te bly staan in jou eie baan wysheid uit die eter is vandag se stellingswaarde vra net maar vir oupa “Google” en sy botprofete hulle sê: “almal sê” uit al die data vergader by elke antwoord: “waar daar ‘n rokie is […]

    die roep kom wyd van kinders tot volwassenes dringend basuin dit uit oor eter groei die besef van dringende intensiewe ontledende ondersoek tot waarheid   mense van oor wêreld maak aanames van rampe aardbewings, oorloë en verdriet harte wil gaan staan in afwagting kampe voor en kampe teen ontstaan in riële ritme maar […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed