deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Die Swaan Nog ’n donkerbosstorie 26 Augustus 2026 156 gesien 0 Komentare 0hou van reël die oop reël wat so baie wil sê kom as ’n reël nie baie voor daarom wil ek reël dat daar meer oop reëls sal wees in die toekoms van digtersreëls © Tearlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende