Jongste aktiwiteit:

Oktober

. waar da gama soek geute wat water see toe ryg fisante wat koning kraai see wat brom en ruis dit is st helenabaai . my duin se klanke verwissel van toonhoogte wanneer suidewind waai dan tier en lier golwe in wit sproei geverf . net duskant die duin in sloep wat landwaarts styg groei […]

my duin het vanoggend ‘n raampie wolkies fyn en donsig vliet verby suid-ooster waai dit in flarde suis om hoeke en skrewe in treurige melodie soos pêrels wat om sy nek hang stoot die see sy golwe in weerbarstige stote daarteen los wit skuim some oor die strand waar meeue sit en vashou in die […]

op speel grond groei gras sag vir kinder voete. kantoor spasies is optimal lugversorg vir kompetisie breine. fabriek ruimtes reuse in spasie vir staal fabrikate. koop sentrums gang vensters oop vir koop generasie. in loop plekke vier en twintig ure vir vergeet te korte. samekoms plekke kommunikasie kanale vir geraas selfone. stilte alleen in klein […]

. om die sonstrale te sien oopvou met dagbreek oor die diep blou baai en see is vir my as ouer mens soos die eerste oopvou van ‘n verjaarsdag geskenk vir ‘n kleuter, met verwagtende ogies wat angstig wag om te sien wat daar binne is . ©Teárlach

Onder die glanslig van ‘n sekelmaan het jy ewige trou aan my beloof. Jou aanraking het my stomgeslaan terwyl jou mond my van my hart beroof. Met jou lippe wat my gevange hou het jy my na ‘n lushof van passie gelei, terwyl jy smagtend prewel: “Onthou, my lief, vir jou sal ek die duiwel […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • MC Horak het ‘n nuwe publikasie gemaak