
oopmaak
.
om die sonstrale
te sien oopvou met dagbreek
oor die diep blou baai en see
is vir my as ouer mens
soos die eerste
oopvou van ‘n verjaarsdag geskenk
vir ‘n kleuter, met verwagtende ogies
wat angstig wag om te sien
wat daar binne is
.
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.