Jongste aktiwiteit:

impak

 

 

van na die sondeval

was daar oorloë in die wêreld

die geveg tussen goed en kwaad

duur voort omdat die mens gierig is

miljoene der biljoene mense word vermoor

groot getalle sterf as gevolg van siektes

nog groter getalle sterf in politieke

tydperke van duiwelse idiologieë

die voorbeelde is legio

die mens se vrees

vir sy volk

se voortbestaan

is werklik en aktueel

vyf geslagte terug

het ’n onmenslik

wrede oorlog

dertig duisend

vrouens en kinders

van my volk vermoor

geo-demografiese modelle

toon duidelik aan dat daar vandag

naby aan vyftig miljoen van ons

sou kon wees, indien daardie

vrouens en kinders

nie onder die

Britse hand

van

konsentrasiekampe

verhonger en

gesterf het nie

dan sou ons

vandag

‘n

heel ander

land gehad het

 

© Tearlach.

(Eksponensieël bereken, het die gierigheid van die Britse ryk meer mense in 200 jaar vermoor reg deur die wêreld as die meeste ander lande.)




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed