Jongste aktiwiteit:

Vandag…   Die nag was koel, die koue wou hier en daar nog kom loer.   Oggend vroeg dans die ketel vir sy deel aan ‘n boer se troos: ‘n koffie om die son te groet.   Pype bars, ‘n koei kalf, rantsoen wag reeds by die koöperasie.   Die windpomp sukkel om water te […]

    met eerstelig sit ons in stellings oë soms nog effe dof geslaap jy moet paraat wees troep die vyand hou daarvan om jou met jou oë nog toe van slaap aan te val al doen hulle net ‘n wegstaan bestoking daardie mortier kan jou lewe kos daardie stortvloed van wilde skote kan jou […]

Die groot skerm Party mense dig, ander skryf stories. Dan is daar die gawe om die perfekte verhaal te kan vertel. Elkeen speel sy rol in hierdie lewe. Party goed, ander sleg. Sommiges kruip weg. Elkeen skiet sy eie storie tot die dag van glorie. Sou ons voor die Vader staan, hoe sou die film […]

Stadsliggies Die son sak weg agter geboue en berge doer in die verte. Die nag lewe. Mense lag en gesels, ander jaag van robot tot robot. Oral is liggies wat skyn. Soms lyk dit soos Kersfees op die platteland. Jy kan net stom staan en kyk. Terug hier op die plaas is daar geen geraas.Naggeluide,sag, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed