Jongste aktiwiteit:

Pakslae bly tog kettie se baas

Pakslae bly tog kettie se baas

Kettieskiet was elke seun se droom.

Meisies het selfs ook seuns na hul skoenpunte laat kyk.

Eers ‘n blikkie wat moes val, dan omkyk of iemand sou oorvertel as die klip ‘n duifie tref.

Kompetisie was weer aan: wie se klippie kon glas laat val?

Vensters stukkend, houe met dieselfde knal.

Maak nie saak hoe mooi jy praat nie, die einde bly: kettie in Pa se kas, jy… ‘n week of twee gehok.

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed