Nanag van die stomp skêr
Nanag van die stomp skêr. Die krakende houtvloer eggo nog in Ninke se ore, toe die kamerdeur stadig, krakend oop swaai. Versigtig trek sy die laken tot onder haar ken en knip-knip haar oë om beter te kan fokus in die maanverligte slaapkamer. Dis 03:00 in die oggend. In die donker deurraam neem […]
Sing my
Sing my – Brons Die kluitklap op die kissie, so wit soos my gesig, weergalm in my baarmoeder waar ek reeds die nuwe lewe voel. “O Here, gee my krag? Ek moet U nuwe skepsel net so lief hê, soos wat ek vir Christelle was?” Ek voel die son se strale oor […]
Kamp-flaters Woorde 449
Kamp-flaters * So delf ek terug na die lekker jong dae. Elke haantjie wil mos op sy eie mishoop kraai, want daar word ʼn jeugkamp gereël. ‘Tien haantjies’ glo dat hul ma of ouma hul die eksotiese-smul-lekker resepte van die lewe geleer het. Gedurende hierdie kamp wil hul mos agt avontuurlustige dames beïndruk met hul […]
DESOLAAT (goud)
Sal jy altyd kyk hoe die son oor my skyn sal daar altyd ‘n plek in jou arms wees waarheen ek kan vlug sal jy ook my lig wees terwyl ek verse versin of myself verdiep in afwesige woorde sal jy my kom soek wanneer ek in die donker verdwaal en sal jy my altyd […]
Verjaardagkoekplan
Oom Piet de Lange van Lekkerkrypan koop ‘n abjater vir sy jonge vrou San hy gee dit vir haar net voor hy verjaar en hoop maar sy snap sy verjaardagkoekplan Andries Fourie (Seirdna)
Grace
ek wil soos jy wees Grace in hierdie liefdelose wêreld droog soos ‘n woestyn was jou omgee soos ‘n oase ja soos ‘n reënboog-blommetuin as ons net soos jy was Grace sou niemand ooit gestry het nie sou die son vir almal skyn en het elkeen sy plek gehad in ‘n eenvoud-samesyn ek wil my […]
Net eenmalig. Woorde 99
Net eenmalig * Jan-tuis-bly is nie altyd die perfekte heimat om opgewonde te raak om die lewe te ontdek. Soms wink daar ʼn gedagte so uit die bloute … na die dormante brein … Die Boeing 747 lig sy neus in laat-karmosyn se kwynende sfeer. Dis ʼn dodelike 14 ure se motoriese geraas in die […]
Niemandskind
Niemandskind. * Geil in die fleur van die lewe, hier in die stilte van die nag met die maanlig in sy eie weë tot die môrestond se koms; dis die gebeure in die Heelal. ¨ Hy is ʼn eensame swerwer met sy drentelpas se sleepvoet, dié een is ʼn niemandskind met stille woorde binne-in wat […]
Tydig en ontydig
Tydig en ontydig * Geneë en ongeëwenaard is jou nering, gereed met skeerriem om jou skeermes te slyp, om aan die teer en uitgedorde velle te slag so sny jy breë rieme uit ʼn ander man se vel. ¨ Die lem flits om almal oor een kam te skeer, gewis, met geen berou aan dié […]
verdienstelikheid
hoe kan ek dit verdien wat reeds voor betaal is genade op genade aangebied om te aanvaar. werk ek onverpoos sloof ek myself heeltyd af maak ek ‘n merk waar ek gaan hoe lyk my spore wat ek agterlaat ding ek mee om die eer verwag ek meer as wat ek […]