Jongste aktiwiteit:

in weivelde van vriendskap kartel beddings van aanvaarding as my lippe van omgee rus op die topografie van jou voorkop   anker jou vloot teen die kaaie van my omgee stryk jou seile in stiltes van bewondering   agter die keerwal van dolosse kabbel omgee in spoelgolwe; oes ek wynlande vol geluk in die kelder […]

 INK DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2023 20 Februarie 2023 – 31 Mei 2023  Kom gee vlerke aan jou woorde!!! Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in spog bloemlesings opgeneem gaan word, naamlik INKSPRAAK 4, INKSPRAAK 4 JEUG, en INKSPRAAK 4 KORTVERHALE. AfriForum (https://afriforum.co.za/), […]

wat eens ‘n dageraad van drome was waar kinders lag en sing en liefde langsaam louter om dié lewens-siele hang het die uurglas in die hussekas sy omdraaihand se tyd verpas en sweef daar nou net engtes in die gang binne-in sy mure brand daar ‘n hougenis van vure omsingel deur die binne-angs van bang […]

Ek wil slaap totdat, deur die loom van katoendons-drome, my oë stadig oopsyfer. Ek wil die Jaar in ‘n bondelhoop op die vloer sien lê, net om dan weer om te draai en af te sluit van dit wat skynbaar daar is. Ek wil slaap totdat die ysterkabels in my ingewande losknoop tot soepel en […]

liefde het ‘n fyn gestalte biggelbroos soos porselein breekbaar nes die dun kristal van ‘n glasie vonkelwyn liefde speel sy lentelag oor die skyn van ‘n gelaat strelend soos die môreson ewig bly en nimmer kwaad liefde blom soos mosaïek in die vroeë aand se gloed en soos heuning om ‘n mond maak dit die […]

Gee, wonderlik die vloei van arm gesig na blydskap van selfskuld na vrygewigheid vir altwee is dit ń boetedoening   Neem, dan gou uit die voete maak so verleentheid te verdoesel vlietende oë vrees die onvermoë kom die terugbetaaldag   Diagnose, dis ń gemeenskaplike siekte die spanning tussen gee en neem welwaart en armoede in […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed