Jongste aktiwiteit:

Mei(Page 2)

Dit is Manziville Krugersdorp. Waar die mense leef. Lewe. Laat leef. Plakkers en straatbrakke wat hier ‘n tuiste tussen ou motorbande uitsnuffel en die kinders soms honger gaan slaap. Manziville. Die wit plakkerskamp neffens Krugersdorp. Sinkplaathuisies ingeryg soos sardyne in ‘n blikkie.  Stofstrate wat tussen plastieksakke en bourommel ‘n pad deur die huisies wurg. Dan […]

. … My lief … Ek staan voor jou my siel naak gestroop van alles wat skeiding kan maak tussen my en jou in my hande lê my kintsugi-hart geheel van alle wonde die kosbaar waarmee ABBA jou vertrou ek mis jou vanaand my hart soos ure dae word weke en maande tel ons elke […]

sien, siener geseënd wie sien wat kom aan dié met oë kan kan sien wie hoor wat kom nou aan dié wat ore het wat nog hoor wie voel iets wat gaan gebeur dié wat hande het wat kan voel van al jou gewaarwordinge toon jou vel die meeste van wat jy ontvang as jy […]

klein handjies bak bruin oneetbare nat modderkoekies wat gou verdroog   klein handjies grou water slootjies bou modderwalletjies wat gou wegwas   nou bou ons waterprojekte brou fynproewers staatsbankette terwyl ons verlang na vuil modderhandjies

wil ek weet van alles om my of wil ek liewer vergeet   wil ek self besluit oor elke ding wat gebeur of wil ek liewer kop versteek   ons wil was sterk dit het ons hier gebring toe glo ons mense wat versin   wat wil jy nou wees of bly jy meestal bevrees […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed