deur Caren Kearley vir Gedigte, Mei 2023 - OOP projek Share: verwante: my kruis Sterk staan 29 Mei 2023 786 gesien 1 Kommentaar 0hou van Ek is soos jy (goud) Saans droom ek oor sterre en ‘n sewende hemel om my en jou snags slaap ek op my donker skaduweeloos in my eie hemelruim stok siel alleen bedags maak ek mense na die ek in my en die my in jou want ek is mens net soos ek is. © Mei 2023 Caren Kearley FB: Nimfoleptiese Woorde Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Mei 2023 - OOP projek