Jongste aktiwiteit:

Desember

ʼn vuilsilwer strandbal huiwer oor die horison aan die bopunt van porterfieldstraat skynbaar skeenhoogte, slaggereed om teen die steilte af te bons tot konsternasie van swenkende voertuie en verontwaardigde vakansiegangers maar vir nou hang die strandbal onmoontlik stil in gestolde tyd miskien pronkend vir insta-waardige foto’s miskien peinsend oor hoe Kepler en Newton die oomblik […]

’n Praktiese Oorsig van Persoonlike Risikovermindering tydens Potensiële Haai-Interaksies (’n Veldhandleiding vir die Gewone Suidelike Mens) Inleiding: Haaie is mariene roofdiere. Mense is nie. Die probleem ontstaan hoofsaaklik wanneer hierdie twee veranderlikes in dieselfde vloeibare ruimte geplaas word. Hierdie dokument stel ’n reeks beproefde, maar eties buigsame strategieë voor om die waarskynlikheid van liggaamlike ontbinding [&helli

    aanhouer wen dit lê in murg en been uithou en aanhou tot dit oor is die laaste pylvak in sig met asem wat hortent saamtrek na oefening die ou are wat verbrokkelend kraak allerhande voorspooksels wat verskyn gevoelens wat spook soms onrein vergewe en vergeet is moeiliker as aanvaarding van verandering wat enigste […]

Ons leef in ’n digitale era waar kunsmatige intelligensie (KI/AI) al hoe meer deel word van ons daaglikse lewe. Kunsmatige intelligensie (KI/AI) word dikwels beskryf as onaantasbaar, ‘wolkgebaseerd’, digitaal en skynbaar ook as sogenaamde “lig”. “Sit jou kosbare inligting in die wolk, (cloud), man!” sê almal. Die cloud, of te wel wolk, is nie die […]

    oor my duin hang mis al die gisters speel verby soos misgordyn weer verdwyn in vlae kom die miswaaiers oor verduister vensters van mộre ouderdom bring wysheid daarom soms meer lig as net ewige duister deur tyd kom sonlig terug skyn oor my duin se kim skeute van sonstrale wat donker plekke ontbloot […]

  onder ‘n groot groen boom met flikkerende liggies  kleurvol hul weerkaatsing op kindergesiggies  pryk geskenke keurig toegedraai  ‘n kaleidoskoop van kleure  waaroor ieder gis en raai  maar  eens was daar ‘n moeder  wat aan die Redder lewe moes skenk  ‘n babaseuntjie fraai wie vir ons sonde moes sterf  sodat ons die ewige lewe kan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed