Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

senuagtig

 

 

oor my duin hang mis

al die gisters speel verby

soos misgordyn weer verdwyn

in vlae kom die miswaaiers oor

verduister vensters van mộre

ouderdom bring wysheid

daarom soms meer lig

as net ewige duister

deur tyd kom sonlig terug

skyn oor my duin se kim

skeute van sonstrale

wat donker plekke

ontbloot in helder

verligte bluf

alles wat

donker was

maar net illusie

in afwesigheid van Lig

wat sal kom, is op pad

wat sal wees, reeds bepaal

dit is die nou wat die pyn bring

die nou wat vreesaanjaend

harte laat bibber en beef

alles in groot plan

verweef

my Here leef

 

© Tearlach.

 

 

 

 

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed