Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

die grootste Kersgeskenk (SILWER)

 

onder ‘n groot groen boom met flikkerende liggies 

kleurvol hul weerkaatsing op kindergesiggies 

pryk geskenke keurig toegedraai 

‘n kaleidoskoop van kleure 

waaroor ieder gis en raai 

maar 

eens was daar ‘n moeder 

wat aan die Redder lewe moes skenk 

‘n babaseuntjie fraai

wie vir ons sonde moes sterf 

sodat ons die ewige lewe kan erf 

en Sy geboorte vreugdevol herdenk 

…die grootste Kersgeskenk




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed