Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

Kersfees (SILWER)

Klingelende klokkies 

En skitterblink tinsel 

Rooi en groen liggies 

Skep ‘n feestelike atmosfeer 

Fillipense 4 vers 4 gestand gedoen 

Ek verbly my in U, o Heer 

En kom my dank betuig vir nog ‘n 

Somerkersfees deur U geboorte verseker




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed