Jongste aktiwiteit:

November

Daar waar die dag en nag ‘n horison deel die groet ooplê wil ek wag op jou die sonsverduistering uit my oë haal En neerlê voor jou want sien oopgekerf het jy my gelaat waar die alfabet jou mond verlaat en letter vir letter vir letter het jy die lus uit my gehaal soveel so […]

  as blomme pyn kon stil sou ek langsteel lelies pluk en dit in erdekruike op die vensterbanke van jou roomgeel huis rangskik sou melodieë van weleer jou gebroke hart kon heel sou ek We’ll Meet Again, As Time Goes By en The Last Waltz vir jou speel as die lig van duisend vlamme tot […]

WINTER IN MY HART My hartseer bars oop soos ‘n ryp granaat vloei die verlange druppend op die grond die alleenwees rasper aan my brose siel my Vader, hoe moet ek nou voor U kom kniel die helfte van my is weggeruk hoe smaak ek hierná weer geluk wonde wat nie wil ophou bloei sidderend […]

mossie oë troos warm sagkens en teer aarde kluite grond vlaktes bosse doringboom bas stomp en tak stof en sand klippe rotse kranse kloof en woud en dal berg stroom reënboog en waterval droë veld wildsbokpoele en spruite modder na reën en groen polle gras ryk aarde warm lewe in oorvloed vrugbaar jou grond mama […]

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed