Jongste aktiwiteit:

trane

Ek wonder
oor verbeelde water
wat rimp’lings
in jou oë weerkaats
en die stil vuur van woorde
die son gebied om
tot stof te vergaan
dan vra ek oor
jou treurende somer
as jou swaeltjies huis toe gaan
en huil ek oor jou stilkyk
wat oopbars in splinters
en jou weerloos laat
en dan weet ek van
n treurende somer
die skemer
waarin jy alleen
tot niet sal vergaan
en ek wonder
oor daardie verbeelde water
wat oorloop
en jou leegmaak




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed