Uh-uh, nee dankie!
(Woordtelling : 1007) Ouer word is LEKKER! Verby is daardie dae toe ek Moeder se voorskrifte van die lewe moes glo en streng navolg, want as ek dit nie sou doen nie, was die hel (los), my voorland. Na vele dekades se onnodige dra aan die skuldlas wat ʼn ander persoon in my hande […]
Geheim van Tyd (Goud)
waar lê die geheim van die ewigheid van tyd lê dit in die draaipunt van die lyne van die seë of in die hoogtes van die hemele op die strale van die son daar waar oneindig in getal sterre en planete op ‘n horison opkom of spil dit om genade van die mens se aardse […]
Pandemonium in die glas-sfeer – Brons
Pandemonium in die glas-sfeer – Brons DIE PROTAN, Sterjaar 8723, Dag 412, berig: “Die hofsaak van die Kwanader, Zlotz, leier van die versetgroep OA4B (op al vier bene), vind plaas op sterjaar 8723, dag 416, in die glas-sfeer. Zlotz word aangekla daarvan dat hy versuim het om op twee bene in die openbaar te loop.” […]
skuldlasstorm
skuldlasstorm – Brons tussen opdrifsels van eens vind ek jou soos dryfhout in gedagte-chaos klou ek soos ‘n drenkeling aan versengende herinneringe ek hoor jou laaste kinderrympie in die flenterfluister van gebroke skulpe en staar stiksiende deur seewierwimpers na meeue se strompelvlug ek proe weer en weer die skeidingstrane wanneer seesproei traag oor my lippe […]
die hel in my – Brons
die hel in my – Brons in die holte van gamkaskloof waar waterstrome ongeknel vertel van sorgelose rotsformasies wat sorgvuldig opgestapel oorhel en dagsome drome knus omvou verlate ongeskonde wissel fauna en flora gemeenplasies oor die skuldlas in my aan hul toevertrou en agtergelaat soos eggo’s teen loodregte kranse om weer my ekwilibrium te vind […]
Vergete sondes – Brons
Vergete sondes Die opwinding van die see-vakansie, bruis deur my are. Yskoue bier, vislyntjie in die water, die koel seebries in my baard. Atta! Die tweeling laaities babbel oor bikini-meisies en groot galjoene. ˝Kom bulletjies, hierdie sytent gaan nie homself opslaan nie!˝ roep ek hulle nader. Die trekkers is veilig in die […]
Bang is Vry
video snitte flits superhero logos in mamergange waar ons onbeberk pakkies koop vol alleen deur hoë tegnologie oë die oneindige donkerte in staar ons na ster begrafnisse waar alles verval in swartgatte so jaag ons gister se onvermoë en môre se drome om van vandag weg te kruip
Koffie Reuke
stede reuk na toiletbraak in stegies rookstof in hoëgeboue, vermeng met muwwe lugversorging, en straat koffie plase reuk na misstoom op kraalpad nuut geploegde grond, vermeng met vars melk, en stoep koffie restaurante ruik na kombuis vetsprei vlamme buurman se braaistukkie vermeng met gal, en nagereg koffie tuistes reuk na wit skoon beddegoed vars brood […]
BESEF ONS DIT ?
Jou woorde bly nog by ‘n persoon lank nadat jy die vertrek verlaat het. Mens moet jou woorde netso versigtig kies as jou vriende. Lank nadat jou woorde gesê is en jy met jou lewe aangaan het dit ‘n inpak op die persoon vir wie jy dit gesê het. Woorde wat gesê is kan nie […]