Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 2)

in vele murasies loop ma’s staa dig verflenter verslete honger deur beton flarde stukke wat vermeerder, elke slag harde dop goggas dans om betonblokke hul mae is vol slaankrag en blink loop roedes in koeëlvastejasse ń donskombers bondeltjie warm in koue skraalma arms weet niks van skerppunt ammunisie ditto so ook homo sapiens knus in […]

die anorganies organisme lewendig met elektrisiteit bloed se plastiek dele is aaneen geskarnier vir gemaklike drie dimensiele bewegings en multi afstand sensors skree waarskuwings om die uitvoer van komplekse take te verseker herhalend ongeag die gevolge die tegnologiese ontwikkeling is oogverblindend vinnig die meganika verbeter daagliks en beelde versterk in mega pixelgrepe datagrepe blits Gbps* […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed