Jongste aktiwiteit:

Sekerlik

in vele murasies
loop ma’s staa dig
verflenter verslete honger
deur beton flarde stukke
wat vermeerder,
elke slag

harde dop goggas
dans om betonblokke
hul mae is vol slaankrag
en blink loop roedes
in koeëlvastejasse

ń donskombers bondeltjie
warm in koue skraalma arms
weet niks van skerppunt ammunisie
ditto so ook homo sapiens
knus in jul eie dun jasse




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Sanette het n geregistreerde lid geword

  • Rosalee het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak