Basiese Profiel
Eerste naam
Van
Geslag
INK naam
Anze
Biografie
Woorde is my asem en skryf my passie!!!
Ek waardeer elke stukkie kritiek, verkieslik positief, maar kan die negatiewe ook hanteer. Dankie dat jy die tyd neem om na my werke te kyk en dit te beoordeel.
Ek is n Boeremeisie in murg en been… mal oor die wye natuur van plaaslewe wat my omring
Ek is getroud met die wonderlikste man (Willie). Ons is geseend met 3 pragtige dogters en 2 kleinseuns en 3 kleindogters.
My verhouding tot my Skepper loop baie diep en ek dank Hom elke dag vir al die voorregte en genade gawes wat ek so onverdiend ontvang… Loutering is deel van my lewe en ook daarvoor dank ek Hom daagliks want dit maak dat daar altyd groei in my lewe is…