Jongste aktiwiteit:

September 2026 – My Opinie projek

Beste INKers Hierdie maand ondersoek ons die vryevers, opinies en blitsfiksie. GEDIGTE: 1. Skryf ‘n vryevers (geen rym, geen rigiede vorm) 2. Die onderwerp vir jou vers is geheel jou eie keuse. 3. Daar is geen voorgestelde lengte nie. 4. Spelling en ander digterlike reëls bly van toepassing. PROSA: 1. Skryf hierdie maand ‘n sterk […]

Lees meer

Julie 2026 – Laat ek jou vertel projek – Kommentaar en uitslae

Baie geluk aan hierdie 9 lede! WENNERS: GEDIGTE: BRONS: (1) No. 1 Anja Nel MET Die storie se pad (2) GEEN (3) GEEN SILWER: (1) No. 11 Charles Skeen MET Spieëlbeeld (2) No. 12 Nicola Brown MET Laat ek jou vertel… (3) No. 9 Johan Jansen van Rensburg MET Vaste voet GOUD: (1) No. 10 […]

Lees meer

Augustus 2026 – Aanhalingsprojek

Beste INKers, Soos dit dapper skrywers betaam, het ons almal saam, met of sonder fanfare, die eerste helfte van hierdie jaar nou behoorlik onder die knie. Die tyd sleep nie voet nie, en voor ons kan sê: INK, Skryf in Afrikaans, is 2026 op sy rug. Die tyd het dus aangebreek dat ons ‘n paar […]

Lees meer

JUNIE 2026 – STREEK/OMGEWING PROJEK – Kommentaar en uitslae

Baie geluk aan hierdie 11 lede! WENNERS: GEDIGTE: BRONS: (1) No 4 Pierce van Tonder met Houtbaai se anne’kiint (2) No 9 Martha Maria Jones met Buitelyne van grond (3) No 15 Anja Nel met Die vallei van verlore vee SILWER: (1) No 12 Nicola Brown met Tsitsikamma (2) No 3 Charles Skeen met Bergrant […]

Lees meer

Julle 2026 DIS NOG NIKS… LAAT EK JOU VERTEL projek

Beste INKers, Hierdie maand gaan ons ‘n semi-oop projek aanpak. By semi-oop bedoel ek, daar gaan geen voorskrifte wees vir konstruksie nie, maar ons gaan ‘n tema behandel. Die tema is: “Laat ek jou vertel …” Ek glimlag altyd as daar iets in ons lewens gebeur en ons die anekdote wil oorvertel, dan is sommige […]

Lees meer

MEI 2026 – OOP PROJEK – Kommentaar en uitslae

Wenners Baie geluk aan hierdie 6 lede! GEDIGTE BRONS: (1) No 12 Johan Jansen van Rensburg MET Die stoep (2) No 16 Juanri Jansen van Rensburg MET Vir Pa (3) Geen SILWER: (1) No 17 Nicola Brown MET Kardiomiopatie (2) No 10 Awona MET Graf met sellose asem (2) Geen GOUD: (1) No 22 Marlene […]

Lees meer

JUNIE 2026 – STREEK/OMGEWING PROJEK

Beste INKers Ek persoonlik dink dat onderwerpe oor die winter nou reeds al oorskryf, herskryf en deurgeskryf is, en dat geen Afrikaans-goedgesinde verder water uit daardie klip wil tap nie. Alhoewel ons dáárdie seisoen nou kouvoetlik binneloop, wil en gaan ons dit nie weer of verder verken nie. Ek lees onlangs ‘n heerlike artikel oor […]

Lees meer

INK DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2026 – 1 Februarie 2026 – 31 Mei 2026

INK SKRYF IN AFRIKAANS DIG- EN SKRYFKOMPETISIE 2026 – 1 Februarie 2026 – 31 Mei 2026 2026 – KOM VIER INK SE ELF-JARIGE BESTAAN! Kom gee vlerke aan jou woorde en gedagtes!!!     Ink Skryf in Afrikaans (www.ink.org.za) bied vanjaar weer ‘n dig- en skryfkompetisie aan waarvan die beste gedigte en kortverhale in 3 […]

Lees meer

APRIL 2026 – PATRIOTISME PROJEK – KOMMENTAAR EN UITSLAE

Wenners Baie geluk aan hierdie 10 lede! Brons (1) NO 23 Audrey Bierman met Wingerdstok taal (2) NO 7 Juanri met Trots Zuid Afrikaans (3) NO 9 Johan Jansen van Rensburg met Suid Afrika my hart Silwer (1) NO 18 Nicola Brown met Onder dieselfde son (2) NO 16 Retha van Deventer met Heimat van […]

Lees meer

MEI 2026 – OOP PROJEK

Beste INKers Na julle in April met ‘n “swaar” tema gekonfronteer is, bring Mei verligting. Hierdie maand is daar GEEN voorskrifte en reëls om aan die projek deel te neem nie. In welke genre jy deelneem, is jy ongebonde aan voorskriftelikheid. Dit skep die geleentheid vir jou om dit wat reeds lank geoormerk is vir […]

Lees meer
wag asb.
op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van KaylinKaylin is nou vriende