Jongste aktiwiteit:

  • Leon Lid se profiel foto het verander

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Leon

Biografie

Ek is vir die laaste 30 jaar ‘n dominee en die tans in Pietermaritzburg. Getroud met Carika, ‘n maatskaplike werker en twee volwasse kinders. Hayfields gemeente is my vyfde gemeente. Ek het my bediening in Bloemfontein begin in 1995, daarna is Mafikeng toe vir 9 wonderlike jare. Daarna het ons stad toegekom en was 7 jaar by Overkruin gemeente. Daarna is ek gedeeltelik uit die bediening en het `n mediasie werk vir oa die Protea Kinderhof in Soweto gedoen en as deeltydse dominee by Greydene gemeente gedien vir 8 jaar. Ek is nou by my laaste stasie voor aftrede en geniet elke oomblik van my bediening hier in die “Sleepy hollow”.

Van skooldae af speel ek woorde en geniet ek dit om met die minste moontlike woorde iets diepgaande te se wat mense aan die dink sit. Gewoonlik handel my gedigte oor godsdienstige onderwerpe soos twyfel, ongeloof en diep vertroue en geloof in God. Ook speel my eie omstandighede n` baie groot in my skryfwerk. Baie van my gedigte worstel rondom my gesondheid. `n Diagnose met kanker, met Sjorgens se siekte en epilepsie na n baie groot motorongeluk.

Ek het een bundel reeds self gepubliseer. Ek hoop om binnekort `n tweede ta kan uitgee.

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Leon Lid se profiel foto het verander