WAT MAAK VAN ‘N GEDIG ‘N GOEIE (WEN)GEDIG? – Driekie Grobler
Uittreksel uit die Tolbos van die GHA (Die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans). WAT MAAK VAN ‘N GEDIG ‘N GOEIE (WEN)GEDIG? Daar is verskeie faktore wat ‘n rol daarin speel of jou gedig uitstaan of nie. Alhoewel daar heelwat vryheid in dig/skryfkuns bestaan, veral in ons moderne tyd waar mense wegbeweeg van tradisionele skryfstyle, […]
Hoe om ‘n Grilstorie te skryf – De Wet Hugo
Hoe om ‘n grilstorie te skryf De Wet Hugo Een van die grootste wanpersepsies onder lesers, is die feit dat hulle dink spookstories en grilstories is dieselfde ding. ‘n Spookstorie is ‘n subgenre van grilstories, maar om lesers se bloed te laat stol en hulle hare regop te laat staan, hoef ‘n storie nie noodwendig […]
Kortverhale – Wenke
Skryf ‘n suksesvolle kortverhaal Ons deel graag ‘n paar wenke vir die skryf van ‘n suksesvolle kortverhaal in hierdie artikel. Hierdie wenke kan as riglyne gebruik word vir jou inskrywing(s). Wat is ‘n kortverhaal? ‘n Kortverhaal neem gewoonlik die vorm van ‘n kort fiktiewe prosastuk aan. Staaltjies, sprokies, fabels en gelykenisse is familie van die […]
Woordsoorte – Viva (Sophia Kapp)
Woordsoorte: Hoekom? Geplaas deur Sophia KappWoensdag, 02 September 2020 Dit is altyd in ʼn leerproses nodig om te weet hoekom ʼn mens ʼn ding moet weet. Nie net gee dit ʼn mens die moed en die lus om deur te druk nie, dit maak die leerproses vir ʼn mens sinvol. En nuttig. Ek kry die […]