Jongste aktiwiteit:

(Page 2)

‘n Artikel deur Susan Grobler Die gebruik of weglaat van leestekens in digkuns laat baie digters dikwels kopkrap. PUNT . Ons leer lees. Gebruik die punt by afkortings: bv. ens. KOMMA , Hy gaan nie saam nie, want hy wil leer. KOMMAPUNT ; Ek gaan nie saam nie; ek wil eerder leer. DUBBELPUNT : Die […]

vir

ALGEMEEN Leestekens was baie noukeurig in digkuns aangewend voor hierdie eeu, omrede Afrikaans as ‘n taal nog ontwikkel het en alles rigied moes wees. Ons as moderne digters is die taalrebelle wat in digterlike vryheid glo, daarom skryf baie digters vandag in vrygees – sonder leestekens en soms ook alles in kleinletters, behalwe wanneer ons […]

vir

Beste INKers Die bestuur het dit goed gedink om ‘n paar huishoudelike veranderinge aan te bring. Dit is natuurlik op hierdie stadium steeds oop vir julle opinie, en daarom wil ek julle by die aanhef hiervan uit nooi om daaroor te kommunikeer indien die voorgestelde wysigings verwarrend blyk te wees. Die veranderinge in werksaamhede sluit […]

vir

So skryf jy ‘n limerick – Philip de Vos Die Limerick is een van die eenvoudigste vorms van ‘n vers tog word dit deur baie Suid-Afrikaners misverstaan. Ek sal die heeltyd na my eie verse verwys, want ek skryf ligte verse sowel as limericke. Die spelling van die woord? Ek verkies limerick en nie limeriek […]

vir

Dirk Loriet is ‘n voormalige taalversorger vir Beeld, Hoofsub en rubriekskrywer vir Rapport, stigters-redaksielid van Sunday Sun, produksieredakteur van Sunday Sun, konsulant tydens die stigting van Daily Sun, redakteur van Son, inhoudsredakeur, kreatiewe redakteur en waarnemende redakteur van Sondag, joernalis vir News24 en taalversorger vir The Citizen. Hy het ook in die verlede as dosent […]

vir

‘n Kopkrappery oor koppeltekens deur Sophia Kapp  Een van die skryftekens in Afrikaans wat puristiese teksredigeerders hoofbrekens kan besorg, is die oorbenutte koppelteken. Dit is, in sekere spellingomgewings, ‘n broodnodige ortografiese hulpmiddel, maar die koppelteken het in die hande van skoolkinders en spellingonkundiges ʼn paar toepassings gekry waarvan taalkundiges soms met verstomming kennis neem. Ek […]

vir

http://www.wat.co.za/index.php/af-ZA/publikasies/elektroniese-wat Die Elektroniese WAT word bygewerk soos ‘n nuwe letter van die alfabet voltooi word. Dit is as ‘n CD en op die internet beskikbaar. Kliek op die skakel hieronder en besoek die webwerf. Die CD kan  op hul webblad bestel word.

vir
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed