Jongste aktiwiteit:

Eenvoudige Liefde

ń plaashuis
staan op klipsteenfondasies
met geen kraak risikos
die kamers is vol
liefie gedagtes

die sandsteenhuis
gebou op eerbare fondasies
kraak skieklik uitmekaar
die kamers is skielik oorvol
liefie gedagtes

alleen wees
sonder maatjie gedagtes
of kamerade verbindtenis
soos dié wat liefde baar
word as selfsug afgekeur

liefde dus as ń illusie bewys,
dan onverantwoordelik
gooi ek alles skielik
met liefde oorboord




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed