Jongste aktiwiteit:

Land van goud

Land van goud

 

Goue koringlande lê voor hom uit. Die boer stap deur sy land. Kyk hoe springkane en koringkrieke hulself kom help.

 

Wanneer die einde van sy spore op hierdie land sou kom, begin sy nuwe goue lande in sy Hemelhuis. Daar waar geen pes sy vrede kan wegdryf nie.

 

In geloof het hy geleef, geleer dit wat die Vader van hom verwag.

 

Sy hart was met liefde en omgee geweef. Geglo die son moet oor almal skyn.

 

Tog moet hy nog eers hier op aarde leef en ander leer hoe om die Skepper se genade te beleef.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed