Jongste aktiwiteit:

Stofpad

Stofpad

 

Vellies, gras en die reuk van reën op ’n stofpad verkies hy bo plakkies, sand en die branders van die see.

 

Dit is hier waar die natuur met hom praat, sy hart laat spring en weet: stofpad, vat my huistoe.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed