Jongste aktiwiteit:

wense

 

 

van, ek wens ek was

tot ek wens ek kan

ek wens ek kon

weer voor begin

wense, goeies

en slegtes

is oorvol

in elke

mens

se

bestaan

wens is net emosie

van verlange na iets

iets beter as nou

iets wat dalk

groot indruk

op jou gemaak het

iets waarna jy

jou lewe

lank

na

smag

soos: my hart

en my siel

verlang

na

rus en vrede

 

© Tearlach.

 




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed