Jongste aktiwiteit:

Rooi Wilhelmina

Rooi Wilhelmina

Eers het hierdie rooikop-nooi gesukkel om ’n man te vang.

Melktert en koeksusters kon sy bak en selfs groot bbeeste gevang.

Sy was groter as haar hart, maar om ’n man te vang was vir haar soos skaak.

Sy het toe geleer, wanneer die jong klomp kuier by die dam en die bytjies spog met mooi lyfies, sou sy die kans gebruik om die kerels se harte met soetgoed te vang.

Mense van die dorp sê sy was wel per ongeluk getroud, maar daardie gebak was beslis ’n flop.

Ons sal maar sien of maer Martiens by hierdie rooi nooi, wat kerels met suiker kan verlei maar ook soms goed kan looi, sal kan wen.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed