Dankie
Dankie
Dankie liewe Heer vir die gawe om met woorde te kan speel.
Dankie vir elke keer wanneer iemand daaruit iets kon leer.
Dankie vir ñ lewenspad wat ek kon loop om alles met ander op papier en met pen dit met ander te kon deel.
My lewe is nog alles behalwe perfek, so ook nog my skrywe werk, tog leer ek elke dag ietsie by om more ñ tree beter te kan wees.
Ek sê vandag net dankie
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.