Jongste aktiwiteit:

Speëltjie speëltjie wys vir my my hart

Spieëltjie, spieëltjie wys vir my my hart …

 

Dit lyk vir my jy het verdwaal in jou eie hart.

 

Was dit liefde of net die gewone lewensseer? Wat het geword van jou selfbeheer?

 

Eens was jy ’n mens met ’n hart van goud, nou bemors met donkergrou.

 

Waar het jy jouself as mens verloor?

 

Stukkies van gister het jy opgetel, jouself iets anders vertel.

 

Binne-in jou skuil die mooi, maar die donker stukke van gister het jou hart se tuin verander in ’n donker kuil.

 

©️ Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed