Jongste aktiwiteit:

slenter-smagting (Silwer)   ek wil weer sorgeloos saam met jou slenter op bokspoorpaadjies en deur wildevaringruigtes langs kabbelende strome en bruisende branders die gejaag na ’n grou bestaan agterlaat totdat geboue en beton wegsypel soos reën in die dorstige kalahari-sand sodat ek deur die nimmereindigende newels van voortslepende hede-roetine ’n nuwe môre kan sien ’n […]

    grepe van liefde wat hou onuitwisbare prentjies geskep vae herinneringe van wat was vandag se grepe vir more vas so dikwels negeer ons dit stap ons by dit verby wat later goue gedagtes word dit wat was vasgepen geskryf op kleuter-geheue dagboek van toekoms data-drome vir elke terugkyk dag dankbare erkenning aan elke […]

    wie sal bly staan onder hierdie rooi Maan aan wie kan ek my staf gee om nog skoner te vee   wie het insig of dalk empatie met skrywersgees uit swakke vlees   het jou oog dalk ‘n traan gedagtes en drome wat taan elegante oudmodiese les moraliteit op sy bes   wie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed