Jongste aktiwiteit:

Engel van die Dood Goud

 

Slaap sag Amakeia slaap sag

die bloed teen my kosyn

Is deurweek met bitter wyn

en ‘n engel het sy vlerk daardeur kom sleep

 

slaap sag Amakeia slaap sag

dood se stil krom klou

het om jou hart kom vou,

die engelvlerk is in granaat gevlek

 

slaap sag Amakeia slaap sag

jou asem snik in die wind

mag jy ewig vrede vind

teen my kosyn lê ‘n bloedrooi robyn




1 Kommentaar

Lewer Kommentaar

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pieter Mostert het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Amanda het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Rikus het n geregistreerde lid geword