EK SMAG NA JOU
EK SMAG NA JOU
Ek smag na jou
om jou styf vas te hou
ek lê en wag
in die donker nag
ek wil nie wag
tot laat in die nag
oh kom tog gou
ek verlang na jou
my engel van die nag
ek het lank genoeg gewag
ons sweef in ons drome
oor berge en waterstrome
en ek smag so na jou
ek is altyd in jou drome
want ek is so verlief op jou
@Eleen van Deventer Vorster
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.