vlyer
al vlyer al glyer
woordjies in suiker
gly soos stroop
oor lippies
wat flikvlooi
klein boodskapper
van verleiding
toewyding
disfunksionele
persepsies
sensoriese
verlokking
grafiese denke
oorweldiggende
personifikasie
selfbeeld
brouer
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.