Jongste aktiwiteit:

September

Sirkeltyd my skippie kom my skippie gaan my as verdwyn in die sekelmaan ek roer n oog ek roer n traan ek sien myself in gister staan my las is swaar my las is lig my lewe is plesier of plig ek lig my hand ek lig my hoed ek stuur vir jou ‘n afskeidsgroet […]

stadig verrys wit huise verberg my duin uit sig nuwe gesigte en aansigte verskyn oornag elke week gaan groet nuwe intrekkers ons is mos boere mense baie sê vriendelik dag ander maar stug doen goed aan ander moet niks terug verwag meeste sal eers bepaal hoe hoog jou status is soos ons horison verdwyn in […]

die vlam van gierigheid brand hoog vuur spoeg uit honger oog die wild gestol in vrees van wat kom visier gestel om die donker te kloof die aasvoël knip haar oog tevrede waar sy op haar eiers sit wetende vannag is daar nog ‘n slagting meer as een skoot weerklink hande word saam gevryf asems […]

steriel lê die baai rukwinde waai strepe strome binne deinings heen en weer geruk my duin staan stil mense is weg party op pad ander in kerk ander by eetplek ander lê en rus wat sê my siel dan in so ‘n lugleegte wat weerklink van niks wees stil wag geduldig tyd sal leer ©Teárlach

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed