Jongste aktiwiteit:

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van JuanriJuanri is nou vriende

  • Charné de Beer het n geregistreerde lid geword

  • Jesica het n geregistreerde lid geword

  • Awona het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Adel het n geregistreerde lid geword

  • Juanri Lid se profiel foto het verander

  • Juanri het n geregistreerde lid geword

ano(ymous)

steriel lê die baai
rukwinde waai strepe
strome binne deinings
heen en weer geruk
my duin staan stil
mense is weg
party op pad
ander in kerk
ander by eetplek
ander lê en rus
wat sê my siel dan
in so ‘n lugleegte
wat weerklink
van niks
wees
stil
wag
geduldig
tyd
sal
leer

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed