Jongste aktiwiteit:

    broosheid van jeug lae intensiteit probleme wisselende emosiesvlakke groeiende fisieke teenwoordigheid inhiberende omgewingsfaktore reguit lyne van ouergesag vormende lewende organismes wie is ek?   om oor te leef weer te leef wat was foute oppad uit te skakel deegliker navorsing doen meer doelgerigte energie bestuur jou omgewing aanvaar jou eie ek leef jou […]

BRONS (R)evolusie in die oog van haar orkaan vind ek vrede…   verstrengeld in arendsklou se grou-blou magiese wentelbaan huil in kou-rou verskietende ster skerts saam hemelraam mensdom bionies in moederaards faam   toksies manipulerend die ego stil Rachel de Beer se siele eggo   gedwonge segregasie in skaakmat haar heiligdom in son en see […]

vrygewige slagoffer – (Silwer)     inferno vlamme-hel annihileer eko-dissonansie diversifiseer mensdom blind vir habitatsverlies fel en vonk wat brand(beheer) detoneer     veldbrand skroei skreiend … flora blansjeer wyl fauna-farinks tevergeefs protesteer     brutaal fataal die vuur defileer oor berg rinkink roetspoors’ deprimeer homo sapiens beweer, blameer, skel… tevergeefs te laat vir arbitreer [&helli

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed