Jongste aktiwiteit:

herwin

 

 

broosheid van jeug

lae intensiteit probleme

wisselende emosiesvlakke

groeiende fisieke teenwoordigheid

inhiberende omgewingsfaktore

reguit lyne van ouergesag

vormende lewende

organismes

wie is ek?

 

om oor te leef

weer te leef wat was

foute oppad uit te skakel

deegliker navorsing doen

meer doelgerigte energie

bestuur jou omgewing

aanvaar jou eie ek

leef jou lewe

kan jy ooit

herwin?

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Koos Elsum het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak