Jongste aktiwiteit:

(R)evolusie

BRONS

(R)evolusie

in die oog van haar orkaan vind ek vrede…

 

verstrengeld in arendsklou se grou-blou

magiese wentelbaan huil in kou-rou

verskietende ster skerts saam hemelraam

mensdom bionies in moederaards faam

 

toksies manipulerend die ego

stil Rachel de Beer se siele eggo

 

gedwonge segregasie in skaakmat

haar heiligdom in son en see vervat

boom en plant rank kronkelpad (moeder kraam)

(legioen engele) skepsels vermaan

 

ablusie vir restitusie

kwalitatief die konklusie

 

© Pierce van Tonder, 2025




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Koos Elsum het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak