Jongste aktiwiteit:

ProjekteNovember 2026 Dankbaarheids projek

 

Beste INKers

Ek weet dit is ‘n Amerikaanse tradisie, waar hul teen die laaste Donderdag in November, dankbaarheidsdag te vier. Dit is vir my ‘n ongelooflike mooi gebruik. Mag ons hierdie idee gebruik en dit as tema hierdie maand gebruik? Ek dink so.
Daarom is die tema hierdie maand: Dankbaarheid.

Ek gaan geen verdere reëls en voorskrifte hieraan knoop nie. Hetsy jy ‘n gedig, ‘n prosa-stuk of ‘n kortverhaal inskryf, mag jy jou eie voorskrifte stel solank jou tema streng “dankbaarheid” behandel.
Algemene skryfreëls geld steeds.

Kom ons wees dankbaar in Afrikaans en vertoon die innoverende talent waaraan die INKers geken word.

Lekker skryf.

Innoverende mense doen dit in Afrikaans.

Projekbestuurder

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Anze en Profiel foto van CarineCarine is nou vriende

  • Carine het n geregistreerde lid geword