Kameraadskap is die hartklop van ʼn maatskappy
(Woordtelling, 510) Wat is die maklikste manier om mense saam te bind? Deur te sorg dat elkeen van die span gewaardeer, gerespekteer, en geliefd voel, skep die werkgewer ‘n verhouding waarvan ander graag deel van wil wees. Wanneer personeel voel dat hulle gewaardeer word, sal elkeen outomaties sy beste lewer, en op die einde van […]
Elke diertjie soek sy plesiertjie
(Woordtelling 832) Om in ʼn kompleks te woon kan die heerlikste gevoel van samesyn skep, of dit kan te vinnig in die grootste nagmerrie ontaard. Hierdie gevoel van tevredenheid hang grootliks af watter buurman sy intrek langs jou neem en of julle tweetjies se gewoontes ooreenstem. Indien dit bietjie krapperig gaan, is daar natuurlik geen […]
My belangrikste samesyn.
My belangrikste samesyn. Deur die Woord sal jy sien dat Jesus mense kos gegee het en saam geëet het. Van die bekendste was die ete wat Jesus en sy dissipels gehad het kort voor Hy aan die kruis sou sterf. Volgens die Skrif het Jesus uitgesien na die samesyn van ʼn maaltyd met sy geliefde […]
Bring sinvolle gesinstyd deur.
Bring sinvolle gesinstyd deur. As ons na gesinsverhouding in ons tyd kyk sal ons vind dat ons lewens besiger as ooit is. Dit is die een vergadering op die ander, tyd vir mekaar het regtig ʼn luukse geword in meeste van die hedendaagse gesinne. Navorsing het bewys dat om meer tyd saam deur te bring, […]
Vlamme van vrees Silwer
ek sien jou laaste armswaai deur die wasem van onthou jou laaste klokkielag nou net ‘n klank van rou in die newels van die blou-blou lug ‘n vredesduif wat swenk in vlug roet en rook – ‘n vlammesee verskans die oggendson die stilte skreeu verdowend en eenkant op die grys beton ‘n halfverkoolde teddiebeer die […]
Hy het wát gesê? (Brons)
Woordtelling: 350 woorde “O, jitte! Hier kom moeilikheid op hoë hakke.” Breggie laat sak die kantgordyn met ‘n sug. “Hoe nou?” Anna staan nuuskierig nader en loer deur die venster. Sy trek haar asem skerp in. “Wat de ongeluk het ou Fanus Vonkprop nou aangevang?” Die voordeur vlieg vervaard oop en Marcel strompel in. “Daai […]
van eensaam na gemeensaam (SILWER)
van eensaam na gemeensaam dit is die dertigste dag van Desember in Namibië met wit wolke wat belowend oor ons kom waghou ek sien nog talle mense wat skarrel in ʼn groot haas vir oulaas gou nog inkopies doen om weereens fees te vier – dit is immers mos môre Oujaar is daar dan nog […]
voorlaas helaas
nog een slapie dan bêre ons ou skapie wat ‘n mallemeule was dit van draf na stap tot by sit elke oomblik vasgevang tog is niemand mos bang wat agter lê maak ons sterk hef aan lê voor en ons werk geen verwyt sal iets vervang wat kom fluister op my wang geloof, hoop en […]
Natuurseënwense
Natuurseënwense-gedig Mag die ode van jou woorde die natuur verantwoordelik bestuur … (©Pieter Mostert)