Jongste aktiwiteit:

Desember(Bladsy 2)

die ek is vrek jy en ek ‘n wrak jare het verby gevlieg sosiaal bly daar op mespunt van soortgelyke kreature soos uitgestote diere verslonsde aangesig van al die gespit lewe se sooie bly plooie die ek is vrolik jy en ek bly olik een siekte op ‘n ander in en uit hospitaal se gange […]

winter het gegaan en die somer staan ryp snaakse reën storms verskyn telkens veroorsaak deur laagdruk stelsels wat uit die niet verskyn veroorsaak diep water, dorpies se strate word rivier lope al die gemors was weg alles storm see toe vis oë kyk verdwaas na hierdie gordyn van plastiek seestrome spoel dit tot in die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed