Jongste aktiwiteit:

Basiese Profiel

Eerste naam
Van
Geslag
INK naam

Fanus Strydom

Biografie

Komplimentêre Geneesheer, Kweker van Organise Kruie, Medisinale plante en enige-iets anders eetbaars en nie-giftig nie…

Waaghalsige , hoogs-eksperimentele en gewaardeer-deur-my- vriende Kok,

Wereldreiser, Rondloper, ewige Avontuursoeker …

en nou ook:

(alleenlik danksy ons Here Jesus se gulhartige bederf, getrouheid  en onverstaanbare liefde…)

VOLWAARDIGE skrywer.

Ontvang tydens die afgelope INKSPRAAK 2022 Skryfkompetisie:

 * Inkspraak Merieteprys: Beste Kortverhaal: Top 10.

asook

* Groep 7 Drukkers en Uitgewersprys: vir die versorging, druk en pupliseer van

Debuut-bundel getitel:

DROOMVERHALE

vroeg in 2023.

Woon sielsgelukkig in die middel van die Paradys op Modimolle (Nylstroom), saam met my 4-jaar oue,

gemengde ras, seun CHAPPIES.

Hy is:

1/2 Skaaphond : 1/2 Jack Russell

 

Ek verlang nog bykans daagliks terug na my vyftien jaar se spore agtergelaat op Houtbaai se strand, die see…, die uitswem diepsee toe saam met die dolfyne…

Nou ondersoek ek opnuut weer opgewonde nuwe en onbekende paaie en draaie hier in die beeldskone Bosveldruigtes en ooptes waarin ek my nou so bevoorreg in bevind.

Om hier weereens nuwe, varsgetrapte en dankbare spore as getuie van my verstommende lewe agter te laat…

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed