Jongste aktiwiteit:

Pastoriehondpenarie

Pastoriehondpenarie Geskryf deur Fanus Strydom 1827 woorde   ** Kragwoordwaarskuwing: hierdie verhaal bevat enkele, gekruide woorde en terme wat deur sommige, sensitiewe lesers as vloekwoorde beskou mag word. Indien dit u sou ontstel, moet asseblief nie verder lees nie. Dankie. Die Skrywer.     “E….oop daai…..ou ….is….aak..!”   Die man storm so vinnig op my […]

Read More

Liefdesdans

Gedigte Maart 2024 Oop projek Silwerklas liefdesdans   kom dans net nog eenkeer met my oor oubekende grondgebied my beminde waar ons hand aan hand een laaste maal op maat van ʼn lankvergete wiegelied kan swymel en sweef voor smart ons kom haal   kom dans net weer eenkeer met my langs grafte en gragte […]

Read More

SANGOMA SUZI

Sangoma Suzi geskryf deur Fanus Strydom 5099 woorde (Waarskuwing: Hierdie skrywe bevat enkele vloekwoorde en kru taal.)   Sannie Van Graan verklaar haarself amptelik as keelvol teenoor die gesig vol plooie in die spieël. So wat van op die stoep sit en staar na die vergetelheid is nou genoeg, besluit sy. Vandag is dit al […]

Read More

TOORDOKTER

TOORDOKTER Geskryf deur Fanus Strydom 1923 woorde     “Beste uitvindsel ooit…” Die gryskopman draai moeilik om na die klein houtvenstertjie toe en wys na die uitgestrekte kaai voor ons. In ʼn ellelange, uitgestrekte lyn lê honderde sement-dolosse slaggereed en wag op die volgende woedende golf om te arriveer vanuit die diepsee uit. Die hoogwater […]

Read More

waarseer

waarsêer   met onseker talmende vingers wiggel jy die lyne in my hand en voorspel jy lukraak onverskrokke verwronge strepe in my sand   teen die grensdraad van my wese rol jy jou suggesties uit gooi jy argeloos jou duister vrese tot waar net my wilskrag dit kan stuit   in die kaarte van my […]

Read More

STRANDLOPER

STRANDLOPER Geskryf deur Fanus Strydom 1532 woorde   Ek sien die man ʼn entjie voor my langs die water se skuimlyn aangestap kom. Behalwe onstwee is die strand verlate. Tóg sien en hoor ek lewe oral om my. ʼn Groepie meeue kras lui-lui bo my kop verby op die ligte oggendbries. Voor my voete skarrel […]

Read More

DIE LAASTE WALS

DIE LAASTE WALS  Geskryf deur Fanus Strydom 1236 woorde     Anna Conradie sit vasgepen in ʼn hoërugstoel iewers langs ʼn tafel in ʼn groot vertrek. Sy is vaagweg bewus van sagte musiek iewers in die agtergrond en die dowwe flikkering van kerse hier en daar. Sy hoor mense om haar, maar meeste bly dofweg […]

Read More

SKIETSTILSTAND

SKIETSTILSTAND Geskryf deur Fanus Strydom 873 woorde     “Mamma, wat raas so daarbuite?” Jasmina kyk met swaar oë na die versplinterde vensterraam bo haar kop. Sy is te moeg om op te staan. Te bang om na buite te kyk. “Dit is vuurwerke, Yussuf,” antwoord sy en streel oor haar seuntjie se swartgekoekte koppie. […]

Read More

HEILIGE SAKRAMENT

HEILIGE SAKRAMENT Fanus Strydom 850 woorde   Pa smyt vies die koerant voor sy voete neer. Hy skop verontwaardig na die voorblad met sy verband-toegedraaide voet. Die gebreekte groottoon klop weer erg aan sy gewonde ego en swaar gemoed.   “Dis als jou skuld,” sê hy vies in my rigting en soek opnuut na rede […]

Read More

BLOUKLIP SE BOODSKAP

BLOUKLIP SE BOODSKAP Geskryf deur Fanus Strydom 2968 woorde   Vandag, presies agtien jaar gelede, het Lukas Witbooi se pa Willem die bloublink klip oor sy pasgebore seun se hart laat hang. Almal het daardie dag hier op die einste wal van die Groot Rivier gesien hoe die klip vir ʼn oomblik stil bo die […]

Read More
wag asb.
Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed