Jongste aktiwiteit:

ProjekteFebruarie 2024 – Dolos projek

Beste INKers

Hierdie maand gaan ek julle geheel uitdaag met ‘n tema wat ek dink elke gryntjie inspanning en kreatiwiteit gaan verg. Ek dink dit het belangrik geword dat elkeen hul eie groei meet aan die hand van aptytlike en riskante onderwerpe.
Die tema hierdie maand is:
“Die dolosse val deurmekaar”
Die tema kan spreekwoordelik of andersins geïnterpreteer word.
Ek is bewus dat die tema nie konvensioneel is nie, en dat dit uitdagend gaan wees. Daarom het ek besluit om geen verdere voorskrifte daaraan te koppel nie, behalwe, en dit geld vir elke genre:

1. Jy mag nie die tema as ‘n titel gebruik nie;
2. Jy mag die tema op welke manier interpreteer maar tot so ‘n mate dat die onderwerp steeds herkenbaar is.

Innoverende mense skryf in Afrikaans.

Skryfgroete
Projekbestuurder

*ONTHOU SLEGS 2 INSKRYWINGS PER AFDELING PER LID ASB. ELKE LID MOET OOK ASB SY STERGRADERING VIR ONS DEURGEE AAN DIE BOKANT VAN SY/HAAR PUBLIKASIE ASOOK DIE WOORDETAL VAN JOU PUBLIKASIE INDIEN DIT NIE ’N GEDIG IS NIE. LET OOK ASB DAAROP OM JOU NAAM ONDER AAN JOU PLASING TE SIT ASB.

 

 

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed