‘n limeriek oor vrese (SILWER)
‘n sekere Piet van der Kaai
was bang vir die koms van ‘n haai
hy swem dat dit klap
dat water so spat
en skree toe glo kliphard koeBAAI!
©MarleneErasmus
29/02/2024
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Februarie 2024 - Dolos projek